Description: Ons is 'n Nuwe Testamentiese plaaslike gemeente en nie deel van enige denominasie of kerkgroep nie. Ons preek die Bybel letterlik (nie-vergeestelik of tematies), bied praktiese toerusting vir dissipelmakers, sorg in liefde vir mekaar, verkondig Christus